Download Sweef Soos 'n Arend-Danie Niehaus video

Download Sweef Soos 'n Arend-Danie Niehaus video on savevid.com

Download Sweef Soos 'n Arend-Danie Niehaus streaming video in flv, mp4, avi formats direct easily on Savevid.com.

 

Sweef Soos 'n Arend-Danie Niehaus

  • Share:
                    
  • Provider: YouTube Link: http://www.youtube.com/watch?v=WFkSZh_Y_bo
  • Rate: Please rate this video Views: 19 Downloads: 7
  • Description: Sweef Soos 'n Arend
    Danie Niehaus

    SAG, SAG BLINK JOU OE, UIT JOU GESIG, GLOEI LIEFDESLIG
    KNUS, KNUS IN JOU ARMS, HEILIG, VEILIG, WARM
    EK HET JOU NODIG, HIER BY MY HEELDAG
    DIE WERELD OORBODIG, ONS TWEE 'N TAAKMAG
    NIKS KAN ON KEER, HY'S IN BEHEER
    HY'S ONS WEERMAN, STUURMAN, LEIDSMAN

    SWEEF SOOS 'N AREND, WANT MY LIEFDE DRA JOU
    SO HOOG, HOOG BO DIE SON
    SWEEF SOOS 'N AREND, SO VER SOOS DIE WIND WAAI
    MY LIEF, DIS LIEFDE SE MAG

    SPREI, SPREI MAAR JOU VLERKE
    DAAR'S STEEDS 'N BAND, VAN HAND NA HAND
    MAAK, MAAK MY JOU TOEVLUG, ROEP MY, SOEK MY, SPOEDIG
    SAAM IS ONS ALLES, LEEF ONS UITBUNDIG
    DIT WAT BEDOEL IS, GEE ONS DIE BESTE
    NIKS KAN ON KEER, HY'S IN BEHEER
    HY'S ONS WEERMAN, STUURMAN, LEIDSMAN

    SWEEF SOOS 'N AREND, WANT MY LIEFDE DRA JOU
    SO HOOG, HOOG BO DIE SON
    SWEEF SOOS 'N AREND, SO VER SOOS DIE WIND WAAI
    MY LIEF, DIS LIEFDE SE MAG

    SWEEF SOOS 'N AREND, WANT MY LIEFDE DRA JOU
    SO HOOG, HOOG BO DIE SON
    SWEEF SOOS 'N AREND, SO VER SOOS DIE WIND WAAI
    MY LIEF, DIS LIEFDE SE MAG
    MY LIEF, DIS LIEFDE SE MAG

    Kopiereg: Select Music
  • Tags: , , , , sweef
  • Category: Flag video Music